Jou keuse

Ons het altyd n keuse. Ons kan of toelaat dat die dorings van teleurstelling, mislukkings, eensaamheid of woede oor ons situasie ons hande stukkend steek, of ons kan die rose van God se oneindige liefde, genade, wysheid en die vreugde van Sy blywende teenwoordigheid liggies vashou – en ons laat oorweldig deur die troostende geur daarvan. Dankie Here dat U elke dag ons lewe kom vul met U teenwoordigheid. En dat U lieflike geure ons vul. Seen elke een wat hierdie boodskap lees. Hulle is kosbaar. Amen♡

Jou gemoed

Ons almal voel met tye meer af as gewoonlik. Soms weet ons nie hoekom nie. Dit gebeur… en dis nie n lekker gevoel nie.

Hulle se wanneer jy in n slegte bui is moet jy nie oorhaastige besluite neem nie. Ek voel wanneer jy hartseer is huil as jy wil huil. Want trane is eintlik n teken van krag… Innerlike krag. Dat jy n sterker mens word in die tye wanneer jy die situasie nie self eens verstaan nie.

Neem dan die tyd vir jouself… Vind jouself en wees net… Jy.

Anne-Marie Nagel

9.10.2018(Dinsdag 19:30)

Gebed♡

Vader God, maak my sensitief vir die wat swaarkry en leer my om ook u wil te soek in hoe ek betrokke kan raak in hulle lewens. Here, vandag kry ekself bitter swaar. Sal U my optel en vashou aan U bors, want ek wil naby U wees. Amen.

Prayer♡

O Righteous Father who hears my prayers and strengthens me for the journey, thank you for the assurance that what I have as a Christian with you goes beyond the boundaries of death, the limitations of my humanity, and the vulnerabilities of my weaknesses. Thank you that I am tied to you and your salvation and that because of Jesus, you see me as your righteous and holy child. In Jesus’ name I pray. Amen♡

Dankbaar♡

Vandag Wil ek dankie sê Here vir U genade. Dankie dat ek die voorreg het tot alle gawes wat U vir my gee. Ek is dankbaar vir U on my lewe en dat U elke dag vir my sorg en bewaar.

Amen♡

Verse♡

Ephesians 5:25,32 Husbands, love your wives, as Christ loved the church and gave himself up for her… This mystery is profound, and I am saying that it refers to Christ and the church.♡
#weeslig
#share